Welkom by
Kyk hier!
Ken jy ‘n hartsmens in JOU land wat lief is vir Afrikaans, ons erfenis en ons mense?
Ons maak Septembermaand ons eerste MyHartland-ambassadeurs bekend!
Hier bou ons ’n gemeenskap sonder grense waar kultuur,
identiteit en verbondenheid
blom.
Hier bou ons ’n gemeenskap sonder grense waar kultuur, identiteit en verbondenheid blom.
Afrikaanse Kultuurhuis
Afrikaanse Kultuurhuis
My Gemeenskap
My Gemeenskap
Kinderhoekie
Kinderhoekie
Werk
Werk
Boerekos
Boerekos
Entrepreneurs
Entrepreneurs
KOM KUIER-JEUGPROGRAM
Kom kuier-jeugprogram
Nuus
Nuus
Wat is MyHartland?
MyHartland is jou virtuele Afrikaanse kultuurtuiste wat Afrikaners van regoor die wêreld met mekaar en hulle hartland verbind. Hier versterk ons ons taal, kultuur en gemeenskapsbande terwyl ons saam aan ’n hoopvolle toekoms bou.
MyHartland is ’n inisiatief van die Solidariteit Beweging.
Afrikaanse Kultuurhuis
My Gemeenskap
Kinderhoekie
Werk
Boerekos
Entrepreneurs
KOM KUIER-JEUGPROGRAM
Nuus
Word deel van MyHartland

Begin jou pad saam met ons. Voltooi die registrasie — maklik en vinnig.

Verken MyHartland.

Word 'n Burger van MyHartland.
Hoe? Maak ‘n finansiële bydrae – groot of klein, elke druppel help. Ontvang jou digitale Burgerskapsertifikaat.

Nooi vriende en familie na MyHartland.
Ontvang jou elektroniese burgerskapsertifikaat
Jou bydrae maak ’n verskil. Ondersteun projekte wat gemeenskappe versterk, taal en kultuur bevorder, en hoop bring vir toekomstige geslagte. Elke skenking is ’n belegging in ons gedeelde toekoms.
Grenslose Geselsies is ’n podsending van MyHartland, die virtuele kultuurtuiste van die Afrikaner in die buiteland.
In dié podsending gesels ons oor emigrasie en alles wat daarmee gepaard gaan. Ons praat ook oor taal, kultuur, familie, werk en geloof – soms met ’n lag en ander kere met ’n traan. Moet dit nie misloop nie!