Werk
Die MyHartland Werk-afdeling ontsluit die toekoms van werkfasilitering deur Solidariteit se splinternuwe aanlyn platform waar werkgewers en potensiële werknemers mekaar kan ontmoet. Skep jou gratis profiel vandag en begin jou beroepsreis hier.
Is jy ’n gekwalifiseerde Sol-Tech-student wat wil terugkeer na Suid-Afrika en op soek is na ’n voltydse werk? Kontak Ajani Talent, jou plasingsagentskap.
MyHartland se Werk-afdeling ontsluit die toekoms van werkfasilitering deur Solidariteit se splinternuwe aanlyn platform waar werkgewers en potensiële werknemers mekaar kan ontmoet. Skep jou gratis profiel vandag en begin jou beroepsreis hier.
Is jy ’n gekwalifiseerde Sol-Tech-student wat wil terugkeer na Suid-Afrika en op soek is na ’n voltydse werk? Kontak Ajani Talent, jou plasingsagentskap.
‘n CV is nie net nóg ‘n dokument wat jy opstel nie.
Dit is ʼn weerspieëling van jou loopbaanpad, jou harde werk en jou karakter. Kry jou volledige CV gids hier.
Die onderhoud is die een proses waar jy jouself (met integriteit) moet “verkoop”.
Is daar ʼn wenresep vir onderhoude? Kry jou volledige onderhoudsgids hier.