Plaasvervangerprodukte

Plaasvervangerprodukte

Melktert kors

Melktert vulsel

Koeksisters

Bobotie

Hertzoggies

Volstruisnek (potjie)

Arrowroot biscuits​

Devondale long-life milk​

Self-raising flour; golden syrup en Copha (klappervet)​

.

Shredded coconut; raspberry jam​

Beef osso buco (skenkel met been – uiters geurvol), Beef chuck steak of gravy beef, Lamb neck chops (tradisioneel in potjies hier gebruik).

Wenk: Gravy beef is volop en perfek vir potjies; gebruik bone-in cuts waar moontlik. ​

Melktert kors

Melktert vulsel

Koeksisters

Bobotie

Hertzoggies

Volstruisnek (potjie)

Baking soda crackers​

UHT melk​

Anchor butter of President; rock sugar syrup met gemmer​

Sweet chilli sauce met gedroogte vrugte​

Desiccated coconut; fruit jam​

Beef brisket (牛腩 – niúnǎn)

Wenk: Gebruik brisket vir die sagste tekstuur. ​

Melktert kors

Melktert vulsel

Koeksisters

Bobotie

Hertzoggies

Volstruisnek (potjie)

Butterkeks​

Milch en Speisestärke​

Backfett of Butterschmalz; zucker; glukosesirup​

Curry Gewürz speserye; Apfelmus of Pflaumenmus​

Kokosraspeln; Erdbeermarmelade; Weizenmehl vir kors​

Rinderwade (beesskenkel), Rinderhals (beesnek), Ochsenschwanz (beesstert).

Wenk: Rinderwade is ’n uitstekende plaasvervanger, maak stadig gaar tot sag. Kombineer met groente en ’n bietjie Speck (spek) vir rykdom. ​

Melktert kors

Melktert vulsel

Koeksisters

Bobotie

Hertzoggies

Volstruisnek (potjie)

Rich tea biscuits of Digestives

.​

Self-raising flour; frylight; Lyle’s golden syrup ​

Sharwood’s curry powder; Patak’s mango chutney​

SuperValu desiccated Coconut; Homemade of Fruitfield berry jam​

Irish stewing beef, beef shin, of lamb neck.

Wenk: Irish beef het goeie geur, kyk vir bone-in snitte vir ekstra diepte ​

Melktert kors

Melktert vulsel

Koeksisters

Bobotie

Hertzoggies

Volstruisnek (potjie)

Graham cracker crust of Digestive biscuits​

.​

Self-rising flour; Crisco; light corn syrup​

.

.

Beef shank, bone-in short ribs, of oxtail.

Wenk: Oxtail gee ’n besonder ryk sous, maar is vetterig. Kombineer met ‘lean stewing beef’ ​

Melktert kors

Melktert vulsel

Koeksisters

Bobotie

Hertzoggies

Volstruisnek (potjie)

Bastogne koekjes​

Bastogne koekjes​

Zelfrijzend bakmeel; kristalsuiker; gemberstroop​

Indische kerriepoeier, abrikozenchutney, gehakt vleis (maalvleis).​

Indische kerriepoeier, abrikozenchutney, gehakt vleis (maalvleis).​

Rundernek (beskikbaar as “rundernek” of soms “stoofvlees van de hals”), Runder sukade (sucade = beesblad, geskik vir stadig gaarmaak), Lamsschouder (lam-skouer) in potjies is ook gewild.

Wenk: Sukade raak heerlik sag; kombineer met seldery, lourier en uie vir outentieke geur ​

Melktert kors

Melktert vulsel

Koeksisters

Bobotie

Hertzoggies

Volstruisnek (potjie)

Wine biscuits​

.

Edmonds self-raising ​

.

.

Beef shin, lamb neck chops, of osso buco (sny van been-in-skenkel)

Wenk: Voeg ekstra uie en ’n bietjie tamatiepasta by vir ’n dieper geur indien dit bees is ​

Melktert kors

Melktert vulsel

Koeksisters

Bobotie

Hertzoggies

Volstruisnek (potjie)

Graham cracker crust​

.

Self-rising flour; Crisco; light corn syrup​

McCormick curry powder; Major Grey’s chutney; ground beef​

Coconut flakes; strawberry preserves​

Beef shank (bone-in), Chuck roast (in groter stukke gesny) of Short ribs (bone-in vir ekstra geur)

Wenk: Chuck roast is maklik bekombaar en gee goeie geur, maar moet stadig gaar word. Voeg gerus oxtail by ​

Melktert kors

Melktert vulsel

Koeksisters

Bobotie

Hertzoggies

Volstruisnek (potjie)

Digestive biscuits​

.

Self-raising flour; Lyle’s golden syrup​

Sharwood’s curry powder; Patak’s mango chutney​

Whitworths desiccated coconut; Hartley’s strawberry of raspberry jam

Beef cheek, ox neck, of lamb neck fillet.

Wenk: Beef cheek is baie gewild vir “braised” geregte en word heerlik sag ​Beef shank (bone-in), Chuck roast (in groter stukke gesny) of Short ribs (bone-in vir ekstra geur)

Wenk: Chuck roast is maklik bekombaar en gee goeie geur, maar moet stadig gaar word. Voeg gerus oxtail by ​

Deel jou plaasvervangerprodukte met ons:

Naam en Van(Required)

1. Inleiding
Hierdie privaatheidsbeleid (“Beleid”) beskryf hoe MyHartland (“ons”, “ons organisasie”, “MyHartland”) jou persoonlike inligting versamel, gebruik, openbaar, beskerm en bewaar, in ooreenstemming met die Protection of Personal Information Act 4 van 2013 (“POPIA”) en ander toepaslike wetgewing.

2. Definisies
“Persoonlike inligting” beteken enige inligting oor ’n geïdentifiseerde of identifiseerbare natuurlike persoon soos omskryf in POPIA.

3. Versameling van persoonlike inligting
Ons versamel slegs persoonlike inligting wat nodig is vir die doeleindes van dienslewering, insluitend, maar nie beperk tot: jou naam, kontakbesonderhede, geografiese inligting, betalingsinligting, en enige ander inligting wat jy vrywillig aan ons verskaf.

4. Doeleindes van verwerking
Ons gebruik jou persoonlike inligting vir die volgende doeleindes:
a) Om jou registrasie en skenkings te verwerk;
b) Om met jou te kommunikeer, insluitend die stuur van nuusbriewe, inligting en opdaterings;
c) Om ons dienste te verbeter en die gebruikerservaring te optimaliseer;
d) Om te voldoen aan wetlike verpligtinge.

5. Regmatigheid en toestemming
Ons sal jou persoonlike inligting slegs verwerk indien dit regmatig is, soos wanneer:
a) Jy toestemming gegee het;
b) Dit nodig is vir die nakoming van ’n kontrak;
c) Dit nodig is om aan ’n wetlike verpligting te voldoen; of
d) Ons regmatige belange dit vereis, mits jou belange en regte nie geskend word nie.

6. Bewaring van data
Ons bewaar jou persoonlike inligting nie langer as wat nodig is vir die doeleindes waarvoor dit versamel is nie, of soos vereis deur toepaslike wetgewing.

7. Deurgee van inligting aan derde partye
Ons mag jou persoonlike inligting aan betroubare diensverskaffers oordra wat namens ons funksies verrig, soos betalingsverwerkers. Hierdie derde partye is onderhewig aan streng vertroulikheidsvereistes en mag jou inligting nie vir ander doeleindes gebruik nie. Ons gee jou inligting nie sonder jou toestemming aan ander derde partye nie, tensy wettiglik verplig.

8. Sekuriteit van inligting
Ons implementeer gepaste tegniese en organisatoriese maatreëls om jou persoonlike inligting te beskerm teen ongeoorloofde toegang, verlies, vernietiging of misbruik.

9. Jou regte
Onder POPIA het jy die reg om:
a) Toegang tot jou persoonlike inligting te versoek;
b) Onjuiste of onvolledige inligting te laat regstel;
c) Die verwerking van jou inligting te beperk of teë te staan;
d) Jou toestemming vir verwerking te onttrek;
e) Klagtes oor die verwerking van jou persoonlike inligting by ons in te dien.

10. Koekies en toesig
Ons gebruik koekies en soortgelyke tegnologieë om die gebruikerservaring te verbeter. Jy kan jou blaaierinstellings aanpas om koekies te bestuur of te blokkeer.

11. Kontakbesonderhede
Vir enige navrae, versoeke of klagtes rakende jou privaatheid en hierdie beleid, kontak ons by: [email protected]

12. Wysigings aan die privaatheidsbeleid

Ons mag hierdie beleid van tyd tot tyd wysig. Enige wysigings sal op die webwerf gepubliseer word met ’n nuwe datum van inwerkingtreding. Jou voortgesette gebruik van die webwerf dui op jou aanvaarding van die aangepaste beleid.

1. AANVAARDING

1.1. Deur MyHartland te gebruik, stem jy in tot die volgende bepalings en voorwaardes.

2. GEBRUIK VAN BLAD

2.1. MyHartland is ʼn webwerf van die Solidariteit Beweging Trust wat Afrikaners wêreldwyd verbind, kulturele inhoud deel en projekte in Suid-Afrika ondersteun.

2.2. Die gebruik van MyHartland is gratis, maar sekere dienste of produkte kan ʼn finansiële bydrae vereis.

2.3. Jy kan ook vrywillig tot spesifieke projekte bydra.

3. PRIVAATHEID

3.1. Die Solidariteit Beweging Trust hanteer persoonlike inligting volgens die Privaatheidsbeleid.  

3.2. Deur MyHartland te gebruik, gee die gebruiker toestemming dat ons die inligting mag insamel, gebruik en stoor vir administrasie en gebruikersprofiele, kommunikasie oor projekte en produkte, en statistiese en navorsingsdoeleindes.

3.3. Die webblad gebruik koekies (“cookies”) om die gebruiker se ervaring te verbeter.

4. SKAKELS NA DERDE PARTYE

4.1. Die webblad bevat skakels na ander webwerwe met inligting en ander materiaal wat deur derde partye geskep is. Die Solidariteit Beweging Trust kan geen aanspreeklikheid aanvaar vir die inhoud van sodanige webblaaie nie.

4.2. Gebruikers stem in dat hulle die Solidariteit Beweging Trust vrywaar van enige aanspreeklikheid, direk of indirek, wat mag ontstaan as gevolg van die gebruik van inhoud, dienste, of enige ander materiaal wat op of deur ʼn derde party-webwerf verkry is.

5. KOPIEREG

5.1. Alle uitleg, ontwerp, logo’s, grafika, teks en multimedia op MyHartland behoort aan die Solidariteit Beweging Trust en sy instellings, tensy anders vermeld.

5.2. Hierdie inhoud mag nie sonder skriftelike toestemming gekopieer, versprei of gebruik word, tensy spesifiek so aangedui op die ontwerp nie.

6. KLAGTES

6.1. Indien enige gebruiker ʼn klagte/grief oor ʼn ander gebruiker se kommentaar en/of profiel indien, sal dit deur MyHartland ondersoek, na meriete beoordeel en indien nodig verwyder word.

6.2. Indien ʼn gebruiker hom-/haarself herhaaldelik skuldig maak aan die oortreding van hierdie bepalings en voorwaardes, kan hy/sy permanent geblokkeer word om weer op MyHartland kommentaar te lewer of om ʼn profiel te skep.

7. ALGEMEEN

7.1. Die Solidariteit Beweging Trust mag die bepalings en voorwaardes te enige tyd wysig. Belangrike wysigings sal op die webwerf aangekondig word.

7.2. Hierdie bepalings word regeer deur die wette van Suid-Afrika. Enige geskille sal onder Suid-Afrikaanse jurisdiksie val.

8. KONTAK ONS

Vir enige vrae of versoeke, stuur vir ons ʼn e-pos na: [email protected]