Nuus
Welkom by MyHartland Nuus – ons bring vir jou betroubare, gebalanseerde nuus tot in jou voorhuis. Of jy nou in Perth, Pretoria of Parys is, hier bring ons vir jou aktuele nuus, inspirerende stories, kultuurnuus, en die jongste oor die Solidariteit Beweging se projekte. Hierdie is jou ruimte om in te lees, te leef, en ingelig te bly – want ons is deel van mekaar.

Lees meer op Maroela Media
Maroela Media is jou Afrikaanse kuierplek op die internet, met gebalanseerde en betroubare nuus.

Skooltassies bring vreugde
Skooltassie-projek bring vir die 19de jaar hoop aan behoeftige graad 1-leerlinge Vir duisende behoeftige graad 1-leerlinge reg oor die land het die eerste skooldag van

Kwartmiljoen pakke sanitêre ware help meisies skoolgaan
Solidariteit Helpende Hand se HelpHetta-projek het in sy tiende bestaansjaar ‘n belangrike mylpaal behaal. Sedert 2015 is meer as 250 000 pakke sanitêre ware ingesamel

Ewebeeld van Krugermonument in Orania
Op 24 September begin ’n geskiedkundige reis: ’n Ewebeeld van die Paul Kruger-standbeeld op Kerkplein vertrek vanaf die Voortrekkermonument in Pretoria en bereik sy nuwe

Wêreldklas-insigte vir plaaslike uitnemendheid
Lede van Gimnasium Pretoria en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het onlangs Australië en Nieu-Seeland besoek as deel van ’n internasionale leerreis. Hierdie besoek volg op

Sol-Tech studente staan bankvas agter Dricus
Dricus “Stillknocks” du Plessis, sterkte met jou geveg teen Khamzat Chimaev! Ons hier by Sol-Tech staan bankvas agter jou en kan nie wag om jou

Vonke spat vir wêreldrekord-massabraaiHelpende Hand se Skooltassie-projek vier 18 jaar van hoop en ondersteuning
’n Splinternuwe, nie-amptelike wêreldrekord is op 16 Julie 2025 opgestel toe 2 300 skaaptjops (320 kg) gelyktydig op 52 braaiers gebraai is. Die kole het
#HoeNou?! is ‘n insiggewende oudioreeks wat allerlei alledaagse name, gebruike, kosse en dinge op ‘n pittige manier ondersoek en verduidelik waar dit vandaan kom.