Nuus
Welkom by MyHartland Nuus – ons bring vir jou betroubare, gebalanseerde nuus tot in jou voorhuis. Of jy nou in Perth, Pretoria of Parys is, hier bring ons vir jou aktuele nuus, inspirerende stories, kultuurnuus, en die jongste oor die Solidariteit Beweging se projekte. Hierdie is jou ruimte om in te lees, te leef, en ingelig te bly – want ons is deel van mekaar.

Lees meer op Maroela Media
Maroela Media is jou Afrikaanse kuierplek op die internet, met gebalanseerde en betroubare nuus.

Bethlehem brei vir emosionele genesing
Solidariteit Helpende Hand se Vrystaat-streek vier ’n besonderse mylpaal met sy Beertjie-projek wat troos na minstens 383 mense gaan bring wat dit die meeste nodig

Splinternuwe Afrikaanse bordspeletjie
Die FAK en Spoetnik het vandag ‘n splinternuwe, Afrikaanse bordspeletjie bekendgestel: Die Afrikaans 100-bordspel.♟️🃏 Spanne van die Solidariteit Beweging het die speletjie saam met ons

Sorggebed – lied skep hoop
Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut se nuwe lied vang die gees van die instituut vas en eer elkeen wat daagliks ’n verskil maak. Luister nou

#HoeNou?! is ‘n insiggewende oudioreeks wat allerlei alledaagse name, gebruike, kosse en dinge op ‘n pittige manier ondersoek en verduidelik waar dit vandaan kom.