Kom Kuier- jeugprogram

Het jy al ooit na die sonsondergang in die bosveld gehunker, of om die soutwind van die Kaapse see op jou gesig te voel?
MyHartland nooi alle jong Afrikaners, soos jy, van regoor die wêreld om Suid-Afrika op ’n unieke manier te kom ontdek – nie net as toeris nie, maar as deel van jou kultuurerfenis. Kom ontmoet nuwe Afrikaanse vriende en ervaar eerstehands hoe die Afrikaner in Suid-Afrika steeds ’n verskil maak. Hier sal jy alles vind; van historiese besienswaardighede tot eg Suid-Afrikaanse kos en stories.

Voltooi ’n gehalte Afrikaanse kwalifikasie waarookal jy in die wêreld is. Akademia bring leer na jou met hul aanlyn kwalifikasies.
Beleef Suid-Afrika van naby terwyl jy werkplekervaring in ‘n Afrikaanse werksomgewing opdoen.
Stel jy belang? Voltooi die navraagvorm.