Boerekos

Die reuk van varsgebakte melktert, ’n pot beesstert wat stadig prut, en die krakerige kors van roosterbrood oor kole – geure wat jou laat verlang. Hier deel ons dié kos wat ons kultuur smaak gee: van boerewors tot blatjang, van vetkoek tot tamatiebredie. Kook saam, onthou saam, leef saam en deel jou geheime met jou Hartland-gemeenskap.

Kyk en kook

Die Du Toit-broers glo dat kos mense bymekaar bring. Hulle kook en kuier saam op AfriForumTV. Kom kuier saam.

Lamb Champs is ’n inisiatief van SAAI wat by skaapboere regoor die land gaan kuier en met hulle oor hierdie tipe boerdery gesels.