Kinderhoekie

Liewe jong Hartlander, hierdie Kinderhoekie is spesiaal net vir jou! Hier vertel ons lekker stories, sing liedjies, speel speletjies en leer meer van ons mooi taal – Afrikaans! Jy gaan hoor van oumas en oupas, plaasdiere, wilde diere, sonskyn en jy gaan selfs hoor van Afrikaanse maatjies wat in ander lande woon. Trek jou glimlag aan en kom speel en leer saam met ons!

Kinderhoekie ikoon
Kinderhoekie ikoon

Liewe jong Hartlander, hierdie hoekie is spesiaal net vir jou! Hier vertel ons lekker stories, sing liedjies, speel speletjies en leer meer van ons mooi taal – Afrikaans! Jy gaan hoor van oumas en oupas, plaasdiere, wilde diere, sonskyn en jy gaan selfs hoor van Afrikaanse maatjies wat in ander lande woon. Trek jou glimlag aan en kom speel en leer saam met ons!

Afrikaans is

is mooi

My Hartland is die plek waar ek en my mense hoort – dit is my taal, my stories en die dinge wat ek liefhet.

Dis waar ek leer wie ek is en waar ek altyd tuis sal voel, al is ek ver.

Speel-speel slim. Kom speel saam met ons!

Kom saam met ons op ‘n opwindende inkleur-avontuur.

Jy gaan elke maand ‘n stukkie van ‘n groot prent hier kan aflaai om in te kleur. Na 12 maande gaan jy al jou prentjies bymekaar kan sit om een pragtige muurskets te vorm.

Afrikaanse stories op AfriForumTV

Skuif nader en kyk saam met ons na

prettige Afrikaanse stories

op AfriForumTV.

Afrikaans is

mooi

My Hartland is die plek waar ek en my mense hoort – dit is my taal, my stories en die dinge wat ek liefhet.

Dis waar ek leer wie ek is en waar ek altyd tuis sal voel, al is ek ver.

Ek leer, en Mamma word slim

Ek leer

Daar is só baie dinge waaroor jy nuuskierig is. WEET help ons om slim te word en is boonop Afrikaans.

Mamma word slim

Mamma’s weet altyd alles, maar hier gee ons vir haar nóg ‘n paar wenke om nog slimmer te wees!

Wie is Piet Tande?

My gesin en familie e-boek

Teenboelie-gids

Fyn motoriese vaardighede (Voorskool)

Wolkskool

Wolkskool is ‘n wêreldklas aanlyn leerplatform met meer as 16 000 videolesse, werkkaarte en assesserings in 8 laerskool- en 16 hoërskoolvakke – in Afrikaans.

Braaf die boerboel

Braaf die Boerboel is ‘n splinternuwe hondeheld met skouermantel en al.

Hy is soos Superman, maar in kakie geklee.

Ek leer, en Mamma word slim

Ek leer

Daar is só baie dinge waaroor jy nuuskierig is. WEET help ons om slim te word en is boonop Afrikaans.

Mamma word slim

Mamma’s weet altyd alles, maar hier gee ons vir haar nóg ʼn paar wenke om nog slimmer te wees!

Wie is Piet Tande?

My gesin en familie e-boek

Teenboelie-gids

Wolkskool

Wolkskool is ʼn wêreldklas aanlyn leerplatform met meer as 16 000 videolesse, werkkaarte en assesserings in 8 laerskool- en 16 hoërskoolvakke – in Afrikaans.

Braaf die boerboel

Braaf die Boerboel is ‘n splinternuwe hondeheld met skouermantel en al.

Hy is soos Superman, maar in kakie geklee.

1. AANVAARDING

1.1. Deur MyHartland te gebruik, stem jy in tot die volgende bepalings en voorwaardes.

2. GEBRUIK VAN BLAD

2.1. MyHartland is ʼn webwerf van die Solidariteit Beweging Trust wat Afrikaners wêreldwyd verbind, kulturele inhoud deel en projekte in Suid-Afrika ondersteun.

2.2. Die gebruik van MyHartland is gratis, maar sekere dienste of produkte kan ʼn finansiële bydrae vereis.

2.3. Jy kan ook vrywillig tot spesifieke projekte bydra.

3. PRIVAATHEID

3.1. Die Solidariteit Beweging Trust hanteer persoonlike inligting volgens die Privaatheidsbeleid.  

3.2. Deur MyHartland te gebruik, gee die gebruiker toestemming dat ons die inligting mag insamel, gebruik en stoor vir administrasie en gebruikersprofiele, kommunikasie oor projekte en produkte, en statistiese en navorsingsdoeleindes.

3.3. Die webblad gebruik koekies (“cookies”) om die gebruiker se ervaring te verbeter.

4. SKAKELS NA DERDE PARTYE

4.1. Die webblad bevat skakels na ander webwerwe met inligting en ander materiaal wat deur derde partye geskep is. Die Solidariteit Beweging Trust kan geen aanspreeklikheid aanvaar vir die inhoud van sodanige webblaaie nie.

4.2. Gebruikers stem in dat hulle die Solidariteit Beweging Trust vrywaar van enige aanspreeklikheid, direk of indirek, wat mag ontstaan as gevolg van die gebruik van inhoud, dienste, of enige ander materiaal wat op of deur ʼn derde party-webwerf verkry is.

5. KOPIEREG

5.1. Alle uitleg, ontwerp, logo’s, grafika, teks en multimedia op MyHartland behoort aan die Solidariteit Beweging Trust en sy instellings, tensy anders vermeld.

5.2. Hierdie inhoud mag nie sonder skriftelike toestemming gekopieer, versprei of gebruik word, tensy spesifiek so aangedui op die ontwerp nie.

6. KLAGTES

6.1. Indien enige gebruiker ʼn klagte/grief oor ʼn ander gebruiker se kommentaar en/of profiel indien, sal dit deur MyHartland ondersoek, na meriete beoordeel en indien nodig verwyder word.

6.2. Indien ʼn gebruiker hom-/haarself herhaaldelik skuldig maak aan die oortreding van hierdie bepalings en voorwaardes, kan hy/sy permanent geblokkeer word om weer op MyHartland kommentaar te lewer of om ʼn profiel te skep.

7. ALGEMEEN

7.1. Die Solidariteit Beweging Trust mag die bepalings en voorwaardes te enige tyd wysig. Belangrike wysigings sal op die webwerf aangekondig word.

7.2. Hierdie bepalings word regeer deur die wette van Suid-Afrika. Enige geskille sal onder Suid-Afrikaanse jurisdiksie val.

8. KONTAK ONS

Vir enige vrae of versoeke, stuur vir ons ʼn e-pos na: [email protected]