
Die FAK en Spoetnik het vandag ‘n splinternuwe, Afrikaanse bordspeletjie bekendgestel: Die Afrikaans 100-bordspel.♟️🃏
Spanne van die Solidariteit Beweging het die speletjie saam met ons kom inwy. Daar is lekker gelag en lekker geleer!
Die speletjie is binnekort beskikbaar vir die publiek. Klik hier vir voorafbestellings: https://share.google/J1YXPwYnhJWc2rYuy