Slaan terug teen korrupsie en diskriminerende beleide; staan op teen wanbesteding en swak regering. Jou betrokkenheid help hofsake voer, instellings bou en maak die gemeenskap sterk!
Die Solidariteit Regsfonds is tot stand gebring omdat Solidariteit ten doel het om ons mense se regte te beskerm.
Vinnige feite
200 000+ lede
34 regstellendeaksiesake
87% van alle regsgedinge word gewen