Die Akademia-kampusprojek is die grootste projek wat tot dusver deur die Afrikaanse gemeenskap sonder staatshulp aangepak is sedert die bou van die Voortrekkermonument.
Vinnige feite
word gewerf om die totale projek suksesvol te voltooi.
R3 miljard +
is nodig om fase een van die projek af te handel.
R1.8 miljard
ontwikkeling van ‘n hoëronderwysinstelling, koshuis en fasiliteite in ‘n landelike omgewing.
220 hektaar
skop ons af met ‘n wêreldklas kampus vir studente in die ooste van Pretoria.
2028
voltydse studente wat voorgraads in hulle moedertaal kan leer en floreer.
5 000
inwonende studente vir wie daar die nodige koshuisgeriewe gebou gaan wees.